Halftien 2018

Halftien 2018

R95.00R550.00

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Om halftien die oggend van 20 Februarie 1956 word die eerste vrag druiwe met ’n klein Bedford-vragmotortjie deur mnr. Kappie Matthee by Brandvlei Kelder afgelaai. Dit is ’n geskiedkundige en opwindende geleentheid. Al die direkteure en die meeste van die aandeelhouers woon die okkasie by. Fotos word geneem en almal kyk hoe die eerste druiwe afgelaai en fyngemaal word. Almal het lank na hierdie geleentheid uitgesien, maar gedurig het twyfel geknaag: Sal dit nog betyds ’n werklikheid word? En hier is dit nou! Al die twyfel en bekommernis is in ’n oogwink weg! Ná die samesyn keer die direksie sommer reguit na die raadsaal om te verseker dat dit nie net ’n “één dag”-sukses sal wees nie.

2018 Versnit: Siraz 30%, Cabernet Sauvignon 30%, Ruby Cabernet 15%, Pinotage 15%, Tannat 10%

Halftien 2018

Additional information

Halftien 2018

1 x 750ml, 6 x 750ml

COVID-19 Online Resource Portal